You are on page 1of 1

Atoommassa en Atoomgetalle

 Waar kry ‘n mens die atoommassa en atoomgetal van ‘n atoom


van ‘n spesifieke element?
Dit word bloot net vanaf die periodiek tabel afgelees.
 Hoe weet ek watter nommer is watter een?
Elke periodieke tabel het ‘n sleutel wat presies vir ‘n mens
verduidelik waar die regte gegewens is.

 Vir hierdie oefening het jy egter nie ‘n periodieke tabel nodig nie.
Die inligting wat jy benodig is reeds in die databasis beskikbaar.
Bereken die aantal neutrone wat in die kerne van die volgende
atome gevind word:

Ons gebruik die formule A-Z=N om die getal neutrone mee te


bereken. A = Atoommassa; Z = Atoomgetal; N = Neutrone
Metale Halfmetale Nie-metale
Cu: Si: Cl:
Fe: Ge: F:
Mg: As: H:

Skryf die antwoord in die tabel neer.

You might also like