You are on page 1of 2

AANLEERVOLGORDE VAN TOONLERE/ARPEGGIO’S

D, G, A (1 Okt)

G, C (1 Okt)

G (2 Okt)

E,B,A (1 Okt)

A (2 Okt)

e,b,a (1 Okt)

F, Bb (2e v) (1 Okt)

Eb, Bb, Ab (1e v) (1 Okt)

Bb (2 Okt)

d, a, g (1 Okt)

a (2 Okt)

g, c (3e v) (1 Okt)

g (2 Okt)

Ab (2 Okt)

Ab, Db (1 Okt)

f, bb (1 Okt)

F#, B (2de v) (1 Okt) [As voorbereiding kan F en Bb eers gedoen word, met 4de vinger ipv 0]

B (2 Okt)

NOU KAN ALLE VERDERE MAJEURTOONLERE EN -ARP 2 OKT GESPEEL WORD, BEGINNENDE OP B
(Of Bb), CHROMATIES OP.

F#, b (2de v) (1 Okt)

b (2 Okt)

NOU KAN ALLE VERDERE MINEURTOONLERE EN -ARP VANAF Bb/B TOT F# 2 OKT GESPEEL WORD.

PAS DIESELFDE BEGINSELS TOE BY AANLEER VAN DOM 7DES, VERM 7DES, SESDES, DERDES

*Toonlere wat later eers gedoen word: * b-mol (2 Okt) agv halfposisie met terugkom

* e-mol, b-mol (1 Okt) agv halfposisie met terugkom

* g# (1e v)(1 én 2 Okt) agv halfposisie op en af


* CHROMATIES: Eers “glissando’ vingersetting, dan “pianistiese”/”Flesch”-vingersetting.
[Vingersettings op E-snaar nadat Bb chr 2 oktawe gedoen is?]

 VINGERSETTINGS vir toonlere, arp, ens: “Louis se reël”: kombineer ewe met ewe posisies
(1,3,5,7 ens), en onewe met onewe posisies (½, 2,4,6 ens)
 RITMES: Suzuki-variasies, gepunteerd (“tucked” en op-af), ens
 VERDERE OEFENMETODES: Toonlere in groepies van 8 hoër en hoër, arpeggio’s in groepies
van 4 hoër en hoër. Ritmes van 2&4 (tnlre), 2,3,&4 (arp)
 Flesch: Das Skalensystem (Pers boek!)
 Solomon: Not Another Scale Book (!) Ideaal vir spel in derdes
 Carse Preliminary Studies

REDES VIR TOONLERE DOEN: 1. Inkrementele, “non-threatening” manier van aanleer. Geen latere
“mental block” nie. Sense of achievement.

2. Vestiging van intonasie EN bewusmaking van onderliggende vingerformasies (Solomon se


“finger frames”). Oefen dus ook altyd sonder vibrato!

3. Vingervlugheid (veral dmv vinnige nootgroepies asook ritmes van 2,3 ens)

4. KLANKONTWIKKELING

5. Algemene “presentation”

You might also like